Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
What is this?
Less
More

Memberships

LawLab

Public • 85 • Free

1 contribution to LawLab
Nuwe bank rekening
Goeie môre! Ek het so bietjie hulp nodig asseblief. My pa en ma is binnegemeenskap van goedere getroud. My ma het nog nooit haar eie bankrekening gehad nie. My pa is vroeër die week oorlede. Ek weet sy bankrekening is nou gevries, nou moet sy begrafnispolis en pensioen gelde uitbetaal word en my ma is die begunstigde hulle wil nie die gelde uitbetaal aan 'n 3de party nie hulle dring daarop aan sy moet haar eie rekening gaan oop maak, ek wil net weet gaan die nuwe rekening in haar naam nie ook dan gevries word nie? Groete Leon
1
2
New comment 10d ago
0 likes • 10d
@Francois Vorster Baie dankie ek waardeer jou hulp so baie in die moeilike tyd. Sal weer met jou kontak maak. Groete Leon
1-1 of 1
Leon De Beer
1
4points to level up
@leon-de-beer-7585
Leon de Beer

Active 10d ago
Joined Sep 20, 2024
powered by