Nuwe bank rekening
Goeie môre!
Ek het so bietjie hulp nodig asseblief. My pa en ma is binnegemeenskap van goedere getroud. My ma het nog nooit haar eie bankrekening gehad nie. My pa is vroeër die week oorlede. Ek weet sy bankrekening is nou gevries, nou moet sy begrafnispolis en pensioen gelde uitbetaal word en my ma is die begunstigde hulle wil nie die gelde uitbetaal aan 'n 3de party nie hulle dring daarop aan sy moet haar eie rekening gaan oop maak, ek wil net weet gaan die nuwe rekening in haar naam nie ook dan gevries word nie?
Groete Leon
1
2 comments
Leon De Beer
1
Nuwe bank rekening
LawLab
skool.com/lawlab-7246
Welcome to LawLab: A community where everyone is welcome to get trusted DIY legal advice on property, wills, estates, and more.
Leaderboard (30-day)
powered by