Ek het 'n testament by BetterSure kom met voordele soos oordag koste dekking ens ens, maar ek voel dat ek meer gerus sal wees as ek en my vrou deur jou 'n testament opstel. Ons is binne gemeenskap getroud, hoe gaan ek te werk of altans ons te werk?
Die testament by BetterSure is net vir my, my vrou het nie 'n testament nie, heel wat dinge het verander van ek die testament opgestel het ook. Sal dalk 'n aanpassing moet maak op BetterSure testament. Ek is besig om alle dokumentasie by mekaar te kry sal so dra ek alles by mekaar het, van jou dienste gebruik maak, weereens dankie. Ek persoonlik dink LawLab is uitstekend asook jou professional service.